Inskrywings
Gr RR – R Kontrak
Toelatings Vorm & Fooie
Saam met die inskrywingsvorm benodig ons afskrifte van die volgende dokumentasie:
1. ID Dokument van die Vader van die kind.
2. ID Dokument van die Moeder van die kind.
3. Geboortesertifikaat van kind.
4. Kliniekkaart van kind.
5. Bewys van adres.
6. * Vorige kwartaal se rapport
VIR GR 1 DEPARTEMENTELE AANSOEKE GAAN NA: WWW.GDEADMISSIONS.GOV.ZA
U KAN OF DIE DEPARTEMENTELE VORM VOLTOOI EN STUUR NA tviljoen@kennies.co.za OF DIE AANLYNVORM VOLTOOI.
INDIEN U DIE AANLYNVORM VOLTOOI, MOET U EGTER OOK DIE DEPARTEMENTELE VORM VOLTOOI.
STAWENDE DOKUMENTASIE MOET OOK BY DIE VORM AANGEHEG WORD.
U MOET OOK OP DIE DEPARTEMENT SE WEB REGISTREER. DATUM SAL IN KENNIS GESTEL WORD