SKOOLDRAG
Safeteq (Vir Omgekeerde baadjie)
Ontdekkersweg 44, Princess, Roodepoort
076 997 4557
Die klere is beskikbaar by
Amods and Sons
011-660 2971
Somer skooldrag

Somer
Rokkie

Somer
Hemp met rompie/skortjie

Somer
Hemp met kortbroek

Somer
Hemp met kortbroek en kleurbaadjie
Winter skooldrag

Meisie Winter
Rokkie met ‘n trui en bruin sykouse

Meisie Winter
Langmouhemp en das met langbroek en kleurbaadjie

Seun Winter
Langmouhemp en das met langbroek en trui

Seun Winter
Langmouhemp en das met langbroek en kleurbaadjie
Sportdrag
Slegs op MBK en LV Dae

Sweetpak
Sweetpak met tekkies

MBK
L.O. hemp en swart kortbroek
Omkeerbare wintersbaadjie

Bruin saam met skoolklere

Swart saam met L.O. klere
Gr RR – R | KNIKKIESDRAG
Ons Knikkies spog met ons eie gemaklike informele skooluniform wat ons elke dag skool toe aantrek.
Die klere is beskikbaar by
Safeteq
Ontdekkersweg 44, Princess, Roodepoort
076 997 4557
WINTER KLERE



SOMER KLERE




KNIKKIES HEMDE

KENNIES NASKOOL
Dit is met baie trots dat ons kan sê dat Laerskool Kenmare nou aan die bestuur van sy eie naskool staan. Mev. Irene van Tonder, ‘n dame met uitgebreide ervaring in naskooldiens, is aangestel as nuwe Bestuurder van ons naskool en mej. Mekayla Wessels is aangestel as haar assistent. Ons naskool skep beslis ‘n baie veilige omgewing vir ons KENNIE-KAMPIOENE, waar ons klasse op ons terrein, by uitstek geskik is vir die aanbieding van ‘n naskooldiens en ons naskoolleerlinge genoeg ruimte sal hê vir ontspanning. Gedurende vakansies sal daar ook heerlike en avontuurgevulde vakansieprogramme op die skoolterrein aangebied word. Ons skoolterrein word verder beveilig deur die teenwoordigheid van wagte tot en met 17:30, wanneer ons naskool vir die dag ook ten einde loop. Die naskooltariewe beloop R1150.00 per maand vir die eerste kind en R1000.00 per maand vir die tweede en daaropvolgende kinders.