Ons Storie

Deur Die Jare

1938

In 1938 immigreer Pieter Kleinloog en sy broer Nico Kleinloog vanuit Nederland na Suid-Afrika as gevolg van die werkloosheid toé in Nederland. Hulle was net 2 jaar hier toe hulle moes terug gaan na Nederland omdat die tweede wêreldoorlog toe uitgebreek het.Pieter word bevelvoerder van die Irene Brigade, wat ook die inval in Normandië meegemaak het.

1944

Hulle keer in 1944 terug en gaan woon in Willoughbystraat 49. Daar word vier kinders uit die huwelik gebore, waarvan ek die tweedeoudste (1946) is en die naam Irene kry (vernoem na die Irene brigade)​

1953

In ongeveer 1953-54 koop Pieter Kleinloog die grond waarop Laerskool Kenmare nou gebou is, van ‘n Engelse dame mev. Callow.  Dit strek van Frederick Cooper Drive tot die waterreservoir aan die einde van Emdonweg.  Die grond (plaas) het die naam Grace a Dieu gekry, wat beteken Genade van God. 

1958

Dit was ‘n pragtige stuk grond met die grootste tuin, groot grasperke en die mooiste  kleure bome (Pride of India). Die tuin het bestaan uit ‘n baie groot grasperk en dan sirkels waar die bome en bankies geplaas was om die idee van kamers te skep.  (Later jare lekker vry- plekkies)

1962

Van die huis na die waterreservoir was die grond verdeel deur ‘n laning bome wat dit in twee helftes verdeel het.  Aan die een kant was daar hoenderhokke gebou en aan die ander kant was daar groentetuine, vrugtebome en varkhokke.  Aan die einde van die grond was daar ‘n broeikamer waar elke week duisende kuikens deur ‘n broeimasjien uitgebroei is, en langs die broeikamer, was daar ‘n slagkamer waar die hoenders geslag is. Die werkers huise was gebou teen die waterreservoir se heining.

1964

Teen die hele lengte van Emdon weg was daar twee rye Dennebome geplant, wat vir ‘n skouspel, maar het vir baie angs gesorg as hulle aan die brand geraak het!  Aan die anderkant (nou Kersie op die koek) was alles ‘n dennebos tot by Tralee weg.  So ver my kennis strek het dit behoort aan Hall Longmore.  Die huise van nou,  Kersie op die Koek en die Malherbes is eers in 1964 en daarna gebou

1968

As ‘n mens by die kliphek  ingery het, was daar  ‘n sirkel met ‘n Alwyntuin in die middel.  ‘n Semisirkel-vormige muur met ‘n poort het toegang gegee tot 3 huise.  ‘n Groot huis in die middel en twee kleiner huise aan weerskante.  Langs die hek was ‘n kamer met ‘n badkamer wat later as ‘n gastekamer gebruik is.  Langs die gastekamer was daar vier motorhuise wat ook as stoorkamers gebruik  is.

1970

Dan was daar die mooiste groot 6vt diep ronde sementdam met ‘n windpomp op ‘n sterk boorgat (ure se swemgenot).  Water was volop want daar was drie boorgate op die plaas.  Een by die dam en twee agter langs die broeikamer en by die vrugteboord.

1974

In 1964 het die Departement van Werke die stuk grond onteien vir die bedrag van R42 000 vir die bou van ‘n Laerskool.  Begin 1965 verhuis die gesin Kleinloog na Bodensteinstraat.  Daar het egter nog ander gesinne na 1964 tot om en by 1970 op die grond gebly.  Daarna het die bouwerk aan die skool begin met die platstoot van alles.  Boorgate, huise, sementdam, alles. 1974 is Laerskool Kenmare geopen.

1975

Hoofseun

A Mammer

Hoofdogter

R Van Huyssteen

1976

Hoofseun

H Oosthuizen

Hoofdogter

M Fourie

1977

Hoofseun

Elco van der Colff

Hoofdogter

Christa van Huyssteen

1978

Hoofseun

Jan Kitshoff

Hoofdogter

Vanessa Greyvenstein

1979

Hoofseun

Leon van der Merwe

Hoofdogter

Marna Haasbroek

1980

Hoofseun

Eben Kuhn

Hoofdogter

Elize Mulder

1981

Hoofseun

Andre Labotski

Hoofdogter

Rosemary Crafford

1982

Hoofseun

Danie vd Merwe

Hoofdogter

Elsabe De Beer

1983

Hoofseun

Renier Crous

Hoofdogter

Liezl Pienaar

1984

Hoofseun

Bennie Haasbroek

Hoofdogter

Nelline Pretorius

1985

Hoofseun

Andre Venter

Hoofdogter

Amelia Van Huyssteen

1986

Hoofseun

Anton Louw

Hoofdogter

Karen Pieterse

1987

Hoofseun

Marius De Bruyn

Hoofdogter

Wilna Crous

1988

Hoofseun

Johan Swart

Hoofdogter

Annelene Kammer

1989

Hoofseun

Stephen Smit

Hoofdogter

Adriana Faling

1990

Hoofseun

De Wet Joubert

Hoofdogter

Lynette Botha

1991

Hoofseun

Morne Neuhoff

Hoofdogter

Cecile Mammes

1992

Hoofseun

Bland Hudson

Hoofdogter

Inge Marie Houg

1993

Hoofseun

Stefan Van Staden

Hoofdogter

Elbie Breed

1994

Hoofseun

Herman Luyken

Hoofdogter

Janita Grobler

1995

Hoofseun

Roelof de Bruyn 

Hoofdogter

Marina Jacobs

1996

Hoofseun

Jano De Beer

Hoofdogter

Chantelle vd Westhuizen

1997

Hoofseun

Thinus Van Niekerk

Hoofdogter

Carin Griffioe

1998

Hoofseun

Christiaan Steyn

Hoofdogter

Junita Vosloo

1999

Hoofseun

Ruan Burger

Hoofdogter

Landi Van Deventer

2000

Hoofseun

Ferdinand Brits

Hoofdogter

Willemien Steyn

2001

Hoofseun

Magnus Geldenhuys

Hoofdogter

Lize De Koker

2002

Hoofseun

Stefan Nieuwoudt 

Hoofdogter

Melicia Le Roux

2003

Hoofseun

Christo Potgieter

Hoofdogter

Chimene Kruger

2004

Hoofseun

Devan vd Vyver

Hoofdogter

Odette Smit

2005

Hoofseun

Stefan Blaauw

Hoofdogter

Anica Venter

2006

Hoofseun

Jaco Beukes,
Ewald du Plessis,
Morné Jacobs,
Tjaart vd Walt,

Hoofdogter

Mandie Botes,
Ilse Mulder,
Sharise Smith,
Melissa van Biljon,

2007

Hoofseun

Janco Conradie
Christiaan Massyn
Evert-Gérard Rautenbach
Adriaan Röscher 

Hoofdogter

Amoré Blignaut
Mardi Swart
Michelle Venter
Marelize Vermaak

2008

Hoofseun

Herlu Greeff
Bernard Pieterse
Hein-Nico Kloppers
Heunis Pretorius

Hoofdogter

Wilmé Pawson
Liezl van Niekerk
Marizelle Campher
Siobhan Marnewick

2009

Hoofseun

 Ryno Du Plooy
Renier Spamer
Christo Swart
Devon Ward

Hoofdogter

Lyrine Black
Simoné Booysen
Monuque Pretorius
Laura Van Biljon
Ilke Meintjes

2010

Hoofseun

Adriaan Retief
Stephan van der Walt
Divan Coetzee
Johin J. van Rensburg

Hoofdogter

Melanie Pieterse
Adriné Labuschagne
Nerine Röscher
Hanli Etsebeth

2011

Hoofseun

Ruben Coetzee
Ernest Botha
Ulrich Booysen
Bradley Gordon 

Hoofdogter

Marizé Bruwer
Marelize Meyer
Marné Kriedemann
Sumari Venter

2012

Hoofseun

Michael Bell
Vian Ferreira
Werner Spamer
Ryan van Niekerk

Hoofdogter

Diancé Bezuidenhout
Lee-Ann Balt
Carla Deysel
Antoinette La Grange

2013

Hoofseun

Sarel Joubert
Kallie Swanepoel
Dian Oosthuizen
Rikus Bester

Hoofdogter

Danika Booysen
Johanka Booysen
Lauren Haasbroek
Jana Swart

2014

Hoofseun

Franco Prinsloo
Wian Crause
Xander Juahl – Jurgens
Danie de Waal

Hoofdogter

René Bell
Jules Basson
Viandré Pansegrouw
Adeline Cronjé

2015

Hoofseun

Luan van der Walt
Reuben Coetzer 

Hoofdogter

Simoné De Beer
Micaela Stirling

2016

Hoofseun

Martin Smit
Neil Krynauw

Hoofdogter

Kaylene Nel
Astrid Fett

2017

Hoofseun

Ewan Krynauw
Edrich Alblas

Hoofdogter

Kara Beukes
Kaylin Malherbe

2018

Hoofseun

Juan Storm
Alexander Coetzer

Hoofdogter

Lisa Combrink
Danika de Beer

2019

Hoofseun

Kyian Pretorius
Daniel Joubert

Hoofdogter

Sunelle de Klerk
Nina Guy

2020

Hoofseun

Albert Smit

Ewan van der Walt

Hoofdogter

Ilanie Kruger

Leanè Malherbe

2021

Hoofseun

John Grubb
Ewan Beukes

Hoofdogter

Danita Bosman
Lienka Joubert

2022

Hoofseun

Lewellyn Lourens
Reney van den Berg

Hoofdogter

Symone Venter
Lika Guy

2023

Hoofseun

 

Hoofdogter

 

2024

Hoofseun

Divan Coetzee

Hoofdogter

Kesia Maritz

Onderhoofseun

Rowin Berg

Onderhoofdogter

Lani Coetzer

Ons Hoofde

Danie Marais

1974 – 1976

At vd Merwe

1977-1993

Chris van Rooyen

1994 -2000

Kallie Rautenbach

2004-2013

Wouter Immelman

2014 – Nou

Toeka to nou

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop